Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Capo: 2
Wasserfal- Suikerbos Tabbed by: Rpretorius96 E-mail: Rieldop@gmail.com Tuning:Standard Wasserfal- Suikerbos https://www.youtube.com/watch?v=RJ_2EfPkvm8 CAPO on 2nd fret INTRO: G D C x2 Verse 1:
Al Gsou jy dalk eendag by ‘n ander man slaap En Empartykeer my ore van my kop af praat Jy’s ?C??n teelepel suiker
Jy’s ‘n handvol kaneel
Jy’t mGy hart gesteel
Verse 2:
Die tranGe loop oor jou wang soos wyn Jou Emdrome is groot
Maar jou wêreld is klein
Daar’s ?C??n boek vol dinge wat ek wou sê D. G En Suikerbos, ek wil jou hê
Chorus:
SuikerDbos, ek wil jou Chê Ons kan Gdroom van ‘n huis wat vêr oor dCie blouberge lê In my Emdrome kan ons dans tot waar die Dtyd stilstaan C Ek en my Dsuikerbossie Gsaam
Verse 3:
Weet Gjy dat ek somtyds nog vir jou skryf Van die Emmaan wat dans oor jou sagte lyf En die Cson wat sing oor jou sagte mond En my Gdag sal kom
GHet ek jou vertel dat ek jou wil hê? En Emvan al die dinge wat ek vir jou wou sê? Maar dis ‘Cn ander man wat nou langs jou lê En SuikerDbos, ek wil jou Em
Bridge:
Ek glo nie ek gDaan vanaand huistoe kom nie Ek gaan Cry
Deur die nag Deur die reën Deur die wind
Tot Dnaby jou Chorus:
G SuikerDbos, ek wil jou Chê Ons kan Gdroom van ‘n huis wat vêr oor dCie blouberge lê In my Emdrome kan ons dans tot waar Dalles sin kan maak C Ek en my Dsuikerbossie C Ek en my Dsuikerbossie Gsaam
************ | / slide up | \ slide down | h hammer-on | p pull-off | ~ vibrato | + harmonic | x Mute note | b Bend | pb Pre-bend | br Bend release | pbr Pre-bend release | brb Bend release bend ************