Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
LB 284 [Verse 1]
DLaat, Heer, u D7vrede deur my Dvloei... waar Dsushaat is, laat ek Ddaar u liefde EmbrinEm7g: A Laat Emek in pyn en smart vertroostend Em7wees A en A7krag gee deur geloof in U, o DHeer.D7 D
[Chorus]
O GHeer, help my om altyd so te Dleef - om A7ander hoër as myself te Dag,A7 D7 ja, om Glief te hê – ander bo mysDelf -
en ook eerder te gee as te verwag. [Verse 2]
DLaat, Heer, u D7vrede deur my Dvloei... en laDsusat ek hoop gee waDar daar twyfelEm is.Em7 A Ek wiEml u lig in duisternis laat skyn.Em7 A LaaA7t ware vreugde altyd uit my sDtraalD7. D
[Chorus]
O GHeer, help my om altyd so te Dleef - om A7ander hoër as myself te Dag,A7 D7 ja, om Glief te hê – ander bo mysDelf -
en ook eerder te gee as te verwag. [Verse 3]
DLaat, Heer, u D7vrede deur my Dvloei... leer Dsusmy om ook soos U Dte kan vergeefEm. Em7 A Maak Emmy bereid om aan myself te sterfEm7, A datA7 ander U al meer in my kan siDen. D7 D